Gaan Na die Tuisblad

Neem die Eerste Stap

Kyk wat jy kan verdien

Kyk hoe maklik werk dit

Bemarking word so gedoen

Lees meer oor die Maatskappy

Sluit hier Aan

Wie is Ons

 

Tuisblad


• Welkom

As jy na hierdie webblad toe gekom het, is ek seker dat jy ook na 'n geleentheid soek om ekstra inkomste te verdien.  Miskien deeltyds om ekstra kontant te verdien bo en behalwe jou salaris, of dalk om 'n voltydse tuis besigheid te begin omdat jy jou werk verloor het. 

“Wanneer een deur toegaan, open 'n ander een; maar dikwels kyk ons so lank na die geslote deur dat ons nie die deur sien wat vir ons oopgegaan het nie.” - Helen Keller 

Dit is so waar en somtyds, net somtyds, wens ek dat ek mense wakker kan skud en hulle laat luister.  Ek wil hulle vertel van my eie lewe sodat hulle verby hulself en omstandighede kan kyk en net hierdie een belangrike ding besef. 

“Dit is nie ons omstandighede in die lewe nie, maar ons houding teenoor die lewe wat ons gelukkig of ongelukkig maak” 

Wat is JOU houding teenoor die lewe vriend? 

Jou wil om te wen, jou houding en fokus alleen bepaal jou realiteit en toekoms. 

In teenstelling met duisende ander soortgelyke webblaaie is hierdie een nie net 'n egter geleentheid om ekstra inkomste te verdien nie, maar ook 'n webblad met die doel om jou te motiveer en uit die groef van daaglikse roetine en "karring maar aan van dag tot dag" te kry. 

Ek doen dit omdat ekself ook maar deur 'n rowwe tyd kom.  Omdat ek die wil het om te wen, om erens te kom, om sukses te behaal en bowenal omdat ek my probleme in geleenthede wil omskep.

Ek is ook doof soos Helen Keller maar danksy God's genade is ek nie ook blind soos sy nie.   Ek het ook maar deur 'n swaar en frusterende sewe jaar sonder vaste betrekking geworstel ondanks bo-gemiddelde personeel beoordelings by verskeie plekke. 

Ek is ook maar deur die dood van 'n geliefde familielid en is deur 'n moeilike egskeiding.  Trouens, ek kan amper 'n boek skryf oor die dinge wat al in my pad gekom het en my nogal met Job vergelyk. (Frank Coetzee)

Maar dit is nie regtig belangrik nie.  Wat belangrik is, is NOU!  
  
Die besluite wat jy vandag maak bepaal waar jy more gaan wees, nie jou verlede of enigiets anders nie. 

Daarom, lees ASSEBLIEF hierdie webblad behoorlik.  Evalueer die inligting en besluit vir jouself hoe hierdie jou kan help om jou lewe en finansiele situasie te verbeter. Net JY het die mag om oor jou eie toekoms te besluit. 

"'n pessimis is een wat struikelblokke maak van sy geleenthede; 'n optimis is een wat geleenthede maak van sy struikelblokke." Reginald B. Mansell 
  

 

Volgende Bladsy

 

TV Uitsendings tye klik hier

Nie die tyd om alles op die webblad  te
lees nie ?
 

Vir meer inligting  via e-pos vul asb. die onderstaande vorm in en ons stuur die inligting
Kyk HIER wat U verniet sal ontvang wanneer inligting aangevra word.!!

Vul Asseblief die vorm hieronder in en stuur

Naam:
Epos Adres:


Indien U dadelik wil aansluit
Gaan Na:

http://www.clientelelife.com/ifa/busopp.htm
gebruik volgende inligting om aan te sluit

C.J. Pohl
A1004523
Lees Hier wat U alles gereed moet hê om aan te sluit

 

Laai die besigheids Aanbieding Hier af

Laai DIE Webtuiste af in elektroniese formaat
om op U eie tyd te lees

Ons bied jou al die ondersteuning wat jy wil hê

 For English version Click Here

Kopiereg @ SAIMC 2002 14725